MELT AWAY PAKKETTE

Order Today

Opsies:  1 mnd is R850 met courier en 2 mnd is R1550 met courier.  Jy score op die courier as jy 2 mnd neem.  Pille of Inspuiting Booster is R1150 met courier vir 1 maand en R2150 vir 2 maande met courier.  Platinum Booster is R1450 vir 1 maand met courier, R2750 vir 2 maande met courier. Jy score met courier op 2 maande. As jy kontant deposito doen is dit R40 ekstra vir bankkoste, ‘n eft is geen ekstra koste.  (Binne SA)

3 maande special:  Gewone pille of inspuiting opsie vir R2250 met courier en pille of inspuiting Booster vir R3150 met courier.  Platinum Booster vir R4050 met courier. (Binne SA)